Makadamia is 'n genus van vier spesies van bome inheems aan Australië wat deel uitmaak van die plantfamilie Proteaceae.

Hulle is endemies aan noordoostelike Nieu-Suid-Wallis en die sentrale en suidoostelike Queensland.

Die boom is kommersieel belangrik vir sy vrugte, genoem makadamianeute.

Suid-Afrika is die grootste produsent van makadamianeute, met 87 000 ton per ??? Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Neute en sade