Clare is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is suid van die R531-streekroete en wes van Hluvukani geleë. Dit word verdeel in Clare A, B & C; wat 'n gesamentlike bevolking van 9 586 het.Hoofplek “Clare A” tydens die 2011-sensusHoofplek “Clare B” tydens die 2011-sensusHoofplek “Clare C” tydens die 2011-sensus

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga