Tonga is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp is naby aan die grens met Mosambiek geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga