Die Circuit of the Americas is 'n 5,513 km lange motor- en motorfietsrenbaan in Travis County, Texas, net buitekant die stad van Austin. Dit huisves die jaarlikse Formule Een Verenigde State Grand Prix.
regs|duimnael|Die kuipelaan regs|duimnael|Haarnaalddraai 11 tydens konstruksie. regs|duimnael|Skares toeskouers op rendag regs|duimnael|Die toring by CoTA regs|duimnael|Die Austin360 Amfiteater vanuit die toring gesien. regs|duimnael|Die hoofpylvak na 'n ren.
Kategorie:Texas Kategorie:Verenigde State Grand Prix Kategorie:Renbane in die Verenigde State van Amerika