Simon Pegg (* 14 Februarie 1970 in Gloucestershire) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir die rol van Montgomery Scott (Scotty) in die Star Trek-rolprente.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu