Die Bybellande Museum (Hebreeus: מוזיאון ארצות המקרא ירושלים Muzeon Artzot HaMikra) is 'n museum toegewy aan die antieke lande en kulture in die Joodse Bybel. Die museum is geleë in Jerusalem, langs die Israel Museum.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Bybellande Museum Die Bybellande Museum by ilMuseums.com

Kategorie:Jerusalem Kategorie:Museums in Israel Kategorie:Religie in Israel