Die Mosport Internasionale Renbaan (tans die Canadian Tire Motorsport Park) is 'n multi-motorrenbaan geleë noord van Bowmanville, in Ontario, Kanada. Dit is bekend omrede dit die Formule Een Kanadese Grand Prix gehuisves het in 1961–1967, 1969, 1971–1974, 1976 en 1977.
Verwysings
Kategorie:Kanadese Grand Prix Kategorie:Renbane in Kanada