duimnael|regs|250px|Somali-restaurant in Toronto duimnael|regs|280px|'n Somaliese student in Kaïro Die Somaliese diaspora verwys na uitgewekene Somaliërs wat in die gebiede van die wêreld woon wat tradisioneel nie bewoon was deur hul etniese groep nie. Die burgeroorlog in Somalië het veroorsaak dat die grootte van die Somaliese diaspora aansienlik toegeneem het, omrede baie Somaliërs verskuif het van Groter Somalië na hoofsaaklik die Midde-Ooste, Europa en Noord-Amerika.

Verwysings

Kategorie:Somalië