Zacatecas 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land Deelstaat 20px|raam Zacatecas Koördinate Gestig op 8 September 1546 Oppervlakte: - Totaal 356,14 vk km Hoogte bo seevlak 2 440 m Bevolking: - Totaal (2014) 138 152 - Bevolkingsdigtheid 387,9/vk km Tydsone SST (UTC -6) Somertyd SDT (UTC -5) Klimaat - Tipe Half-droë klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 15,7 °C - Gem. temp. Januarie/Julie 11,3 / 17,8 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 495,2 mm Burgemeester Ulises Mejía Haro Amptelike Webwerf capitalzacatecas.gob.mx
Zacatecas is die hoofstad van die gelyknamige deelstaat van Meksiko. Die stad is ongeveer 8 000 voet bo seevlak en ongeveer 155 myl noordoos van Guadalajara geleë. Die stad was gevestig in 1546 en die kerkie Los Remedios in 1728. Die stad is uitgelê op die hange van die Grillo- en Bufaberge. Die historiese sentrum van Zacatecas is in 1993 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 739.
Eksterne skakels
Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Hoofstede in Meksiko Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Meksiko