Puttgarden 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px|border Sleeswyk-Holstein Distrik Ostholstein Stad Fehmarn Koördinate Stigting 1198 (eerste verwysing) Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Klimaat - Tipe Gematigde klimaat
Puttgarden is 'n nedersetting op die Duitse eiland Fehmarn in die Oossee. Dit lê op 'n belangrike veerbootroete tussen Duitsland en Denemarke. Die roete staan bekend as Vogelfluglinie. Daar is 'n seestraat tussen Puttgarden en die Deense eiland Lolland wat 18km wyd is. Treine word op die veerbote gelaai by beide nedersettings en dan na die anderkant geneem waar hulle hul reis voortsit.
Kategorie:Nedersettings in Sleeswyk-Holstein Kategorie:Nedersettings langs die Oossee