Die Suid-Afrikaanse Klas 34-400 van 1973 is 'n Suid-Afrikaanse diesel-elektriese lokomotief ontwerp deur General Electric (GE) en gebou vir die Suid-Afrikaanse Spoorweë deur die Suid-Afrikaanse General Electric-Dorman Long Locomotive Group (SA GE-DL, later Dorbyl). p. 140-141
Tussen April 1973 en November 1974 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë eenhonderd Klas 34-400 General Electric tipe U26C diesel-elektriese lokomotiewe in diens gestel, genommer in die reeks 34-401 tot 34-500.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine