Fiorano Modenese (Italiaans: Città di Fiorano Modenese) is 'n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië, ongeveer 45 km wes van Bologna en 15 km suidwes van Modena. Buurmunisipaliteite is Formigine, Sassuolo en Maranello.
Ferrari se eie toetsbaan, die Fiorano-baan, is op die grens van Maranello geleë.
Die dorp het in 2014 'n bevolking van ongeveer 70 393 gehad en het 'n oppervlakte van 131.54 km².
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Italië