Oos-Europese Somertyd is 'n tydsone wat drie ure voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+3. Meeste van Oos-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 22,5° tot 37,5° oosterlengte.

Lande Die lande wat Oos-Europese Somertyd in die somer gebruik is: Bulgarye Egipte Estland Finland Griekeland Israel Jordanië Letland Libanon Litaue Moldowa Oekraïne Palestina Roemenië Rusland (Kaliningrad) Siprus Sirië Turkye Wit-Rusland (Belarus)

Kategorie:Tydsones