Zoo City is 'n roman van wetenskapsfiksie van die Suid-Afrikaanse skrywer Lauren Beukes (2010) wat in Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk, die Verenigde State en Kanada gepubliseer is. Dit is in 2011 met die Arthur C. Clarke-prys bekroon vir beste vollengte wetenskapsfiksieroman.
Kategorie:Engelse romans Kategorie:Suid-Afrikaanse romans