Modderrivier is klein nedersetting ongeveer 30 km suid van Kimberley waar die N12-nasionale pad die Rietrivier kruis en is 5 km oos van Ritchie. Die Modderrivier vloei hier in die Rietrivier in waar die Slag van die Twee Riviere plaasgevind het tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap