Middel-Europese Somertyd (MEST) (Engels: CEST vir Central European Summer Time) is 'n tydsone wat twee ure voor UTC is (UTC+2). Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone, wat slegs in die somer van toepassing is.
Die teoretiese sone van Midde-Europese Somertyd loop vanaf 7,5° oosterlengte tot 22,5° oosterlengte.
Die lande wat MEST gebruik is:
(met uitsondering van Bonaire, Sint Eustatius en Saba)
(insluitend Spitsbergen en Jan Mayen)
(met uitsondering van die Kanariese Eilande)
Lande buite die geografiese MEST Europese lande wat Middel-Europese Tyd gebruik, maar geografies in die Wes-Europese Tydsone lê is:
Eksterne skakels ISO-standaard 8601: Numeric representation of Dates and Time
Kategorie:Geografie van Europa Kategorie:Tydsones