Die Alfa Romeo Alfasud Sprint (later net Alfa Romeo Sprint) is 'n bokser-enjinkoepee wat deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo van 1976-1989 gebou is, en gebaseer op die Alfa Romeo Alfasud. Daar is 116 552 eenhede van die Alfasud Sprint en Sprint in totaal gebou. Die Sprint is in Europa, Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland verkoop.

Eksterne skakels Alfa-webwerf

Verwysings

Alfa Romeo Sprint