Lippenhuizen (Wes-Fries: Lippenhuzen) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suid van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland. Dit het sowat 1321 inwoners (2005-sensus).

Bevolking 1954 – 1307 1959 – 1214 1964 – 1150 1969 – 1094 1973 – 1115 2005 – 1321

Verenigings SV THOR, sokkervereniging De Mande – klaverjasse Fleurich út ein – toneel Melomania – koor

Beeldbepalende geboue

Bekende boorlinge duimnael|125px|Foppe de Haan Foppe de Haan (1943), sokkerafrigter Reinoudina de Goeje (1833–1893), jeugboekskrywer Mindert Wijnstra (1945), Friese skrywer en onderwyser

Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland