Lawrence Gene "Larry" David (gebore 2 Julie 1947) is 'n Amerikaanse komediant en akteur van Joodse afkoms. Hy was die mede-skepper van die gewilde TV-reeks Seinfeld (saam met Jerry Seinfeld).
Larry David was aanvanklik 'n solo-komediant, maar begin later met die skryf van draaiboeke en die vervaardiging van die TV-reeks Seinfeld. Daarna het hy die ewe suksesvolle reeks, Curb Your Enthusiasm saam met Jeff Garlin vervaardig, waarin hy as 'n karikatuur van homself speel.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu