Die Land Rover Defender (voorheen bekend as die Land Rover Ninety en die Land Rover One Ten) is 'n Britse vierwieldryf veldvoertuig wat ontwikkel is uit die oorspronklike Land Roverreeks van 1948. Land Rover het in Oktober 2013 aangekondig dat produksie ten einde sou loop teen Desember 2015, ná die deurlopende vervaardiging van 67 jaar.

Verwysings

Defender