regs|350px Bakspel is een van die oudste bordspele vir twee spelers. Die geskiedenis daarvan kan byna 5000 jaar teruggevoer word na argeologiese ontdekkings in Mesopotamië.

Die swart en wit/rooi spelstukke word volgens die val van die dobbelsteentjies geskuif. 'n Speler wen wanneer hy/sy al sy stukke van die bord verwyder het voor sy teenstander kon.

Verwysings

Eksterne skakels

VK Bakspel Federasie VS Bakspel Federasie Bakspel Wêreld kampioenskap - Monte Carlo

Kategorie:Bordspeletjies