Julia Görges (gebore op 2 November 1988 in Bad Oldesloe, Duitsland) is 'n voormalige Duitse beroepstennisspeler.

Julia Görges het twee enkel- en vyf dubbelspeltitels op die WTA-toer verower, asook ses enkelspel en ses dubbelspeltitels in die ITF-reeks gewen in haar loopbaan. Op 20 Augustus 2018 bereik sy haar beste posisie as die wêreld se nommer 9. Op 22 Augustus 2016 bereik sy haar hoogtepunt as die wêreld se nommer 12 op die vrouedubbelspelranglys. Sy het in Oktober 2020 uitgetree.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Julia Görges tydens die VSA-Ope in 2016 duimnael|links|upright|Julia Görges tydens die Franse Ope in 2015 Die tabel toon Görges se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2007 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 12008 Nie gekwalifiseer nie Nie gekwalifiseer nie Rondte 2 Rondte 12009 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 12010 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 22011 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 32012 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 12013 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 12014 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 12015 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 12016 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 22017 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 42018 Rondte 2 Rondte 3 Halfeindstryd Rondte 22019 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 42020 Rondte 3 Rondte 2 Toernooi nie gehou nie Nie deelgeneem nie

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste Julia Görges se ITF-profiel Julia Görges se WTA-profiel

Kategorie:Duitse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers