Waaxens (Wes-Fries: Waaksens) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 35 inwoners (2018).
Bevolking 1954 - 88 1959 - 77 1964 - 77 1969 - 66 1974 - 66 2008 - ±40
Beeldbepalende geboue
Verenigings Vereniging Dorpsbelangen Brantgum, Foudgum en Waaxens
Eksterne skakel
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland