duimnael|'n Dieselenjin se turboaanjaer Turbodiesel verwys na enige dieselenjin wat toegerus is met 'n turboaanjaer. 'n Turboaanjaer is algemeen in moderne motors en vragmotors se dieselenjins om hoër kraglewering, laer uitlaatvlakke, en verbeterde doeltreffendheid te lewer as 'n soortgelyke kapasiteit nie-aangejaagde enjin.Power for the Future, Dan McCosh. Popular Science. Oktober 1993 Turbodiesels in motors bied 'n hoër vlak van verfyning as hulle natuurlik-geaspireerde eweknieë.Motoring with David Tomlinson. Country life, volume 186, 1992

Verwysings

Kategorie:Energie-omsetting Kategorie:Enjins Kategorie:Voertuigtegnologie