duimnael|Die K-Way kenteken

K-Way is 'n Suid-Afrikaanse avontuur- en buitelewe-klerevervaardiger en is 'n onderafdeling van die Cape Union Mart Groep. K-Way se klere word uitsluitlik in Cape Union Mart se 70 winkels landswyd verkoop. Die K-Way klerefabriek is geleë in Ottery, Kaapstad, en het in 2012 ongeveer 190 mense in diens gehad.K-Way: Leading The Way In Adventure Clothing

Verwysings

Kategorie:Kleding