duimnael|links|Manaslu (links) en oosspits teen sonsopgang duimnael|links|Die noordelike spits (links) en hoofspits in wolke Manaslu (Nepalees: मनास्लु, ook bekend as Kutang) is 'n berg in die Himalaja wat net suid van die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 163 meter is dit die agste hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu en Dhaulagiri. Die naam van die berg is afgelei van Sanskrit en beteken "berg van die gees".

Spitse Spits Hoogte Opmerkings/Ligging Manaslu 8 163 m Hoofspits Manaslu-oos 7 992 m 500 m noordoos vanaf die hoofspits Manaslu-moord 6 994 m 4 000 m noordnoordwes vanaf die hoofspits

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Berge van Nepal Kategorie:Himalaja