Hiaure (Wes-Fries: De Lytse Jouwer) is 'n klein dorp op 'n hoogte (terp) in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 90 inwoners (2006-sensus).

Beeldbepalende geboue

Bevolking 1954 – 124 1959 – 119 1964 – 91 1969 – 87 1974 – 87 2005 – 83 2006 – 90 2020 - 70

Eksterne skakels Stigting vriende van die kerk van Hiaure

Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland