duimnael|links|Die suidwestelike wand van Gasherbrum I, regs die suidelike spits Gasherbrum I (Oerdoe: گاشر برم; Vereenvoudigde Chinees: 加舒尔布鲁木I峰; Tradisionele Chinees: 加舒爾布魯木I峰; pinyin: Jiāshūěrbùlǔmù I Fēng; letterlik "mooi berg"), ook bekend as Hidden Peak of K5, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 080 meter is dit die elfde hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat en Annapurna.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Berge van Pakistan Kategorie:Berge van die Volksrepubliek China Kategorie:Xinjiang