De Haan 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px België Provinsie 20px Wes-Vlaandere Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 42,17 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2013) 12 473  - Bevolkingsdigtheid 300/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Christine Beirens (LB) Amptelike Webwerf dehaan.be

De Haan is 'n Belgiese munisipaliteit en kusdorp aan die Noordsee in die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere en het 12 577 inwoners (2014). Daar is verskeie hotelle en restaurante en dit is 'n sentrum vir toerisme.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

duimnael|senter|750px|Panorama van De Haan, gesien vanuit die suidweste

Kategorie:Munisipaliteite in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee