Carlos Jaime Alazraqui is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is veral bekend vir sy rol as Deputy James Garcia in die TV-komedie Reno 911! en as die stem van die chihuahua in die Taco Bell-restaurant se TV-advertensie.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu