Veenwouden (Wes-Fries: Feanwâlden) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê suid van Dokkum en oos van Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Dantumadiel. Dit het sowat 3520 inwoners (2014-sensus).

Beeldbepalende geboue

Bevolking 1748 1811 1876 1920 1954 1969 1974 1990 1995 1998 2000 2002 2005 2007 2008 2010 2011 2012 2013 2014 640 790 910 1 220 1 739 2 252 2 581 3 707 3 739 3 994 4 003 3 886 3 753 3 728 3 714 3 614 3 621 3 620 3 581 3 521

Bekende boorlinge Theun de Vries – Friese skrywer

Eksterne skakels Dorpsvereniging Veenwouden

Kategorie:Dantumadiel Kategorie:Nedersettings in Friesland