Hallum is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê wes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.
Samelewing Bevolking 1744 - 1009 1954 - 2617 1959 - 2492 1964 - 2367 1969 - 2293 1973 - 2282 2006 - 2775 2008 - 2747 2014 - 2751
Verenigings De Koekefretters - shantykoor Hallumer fanfare - musiekvereniging Toanielferiening Hallum - toneelvereniging KV Hallum - korfbal Wykels-Hallum - sokker Keatsferiening Hallum - kaatsspel D'r Boppe op - biljart Turnlust - gimnastiek Havot - vlugbal Tennisferiening Hallum - tennis Diep Triest - veerpyltjies
Beeldbepalende geboue
Bekende boorlinge Frederik van Hallum (± 1125-1175), pastoor Jan Rutgers (1850-1924), dokter, neomalthusianis en predikant Pieter Van Tuinen (1976), kaatser (koning PC 1997)
Eksterne skakels
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland