Zhou Weihui(Chinees: 周卫慧, pinyin Zhōu Wèi Hùi; Ningbo, 1973) is 'n Chinese skrywer. Sy het aan die Universiteit van Fudan studeer en woon in Sjanghai en New York Stad. Haar eerste roman, Shanghai Baby (上海宝贝) is in China verban, maar is desondanks 'n topverkoper op die swartmark. Haar roman, Marrying Buddha (我的禅) (2005) is gesensor, aangepas en onder 'n ander titel in China gepubliseer.
Werke 2000 (上海宝贝) (Shanghai Baby) 2005 (我的禅) (Marrying Buddha) 2007 (狗爸爸) (Dog Dad)
Kategorie:Chinese skrywers Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense