duimnael|links|Lhotse (regs), Berg Everest en Nuptse (voorgrond) Lhotse (Nepalees: ल्होत्से; Chinees: 洛子峰; Pinyin: Luòzǐ Fēng; Tibettaans: ལྷོ་རྩེ) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 516 meter is dit die vierde hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2 en Kangchenjunga. Lhotse is 'n naburige berg van Berg Everest en is deur Everest se suidelike selle 7 986 m met hom verbind.

Die Tibettaanse naam van die berg beteken "suidelike piek" en verwys ná die berg se affiliasie tot die Everest-massief.

Bergpieke BenamingHoogte Eberhard Jurgalski: Hoogte en Prominensie op www.8000ers.com. Besoek op 20 Mei 2015.Eerste bestygings-datumEerste bestyging Lhotse (Lhotse Main) 8 516 m 18 Mei 1956 F. Luchsinger, E. Reiss Lhotse Middle (Lhotse West, Westelike tussenpiek) 8 410 m 23 Mei 2001 A. Bolotof, P. Kuznetsof, S. Timofeev, Y. Winogradski Lhotse Middle (Oostelike tussenpiek) 8 372 m nie bestyg nie Lhotse Shar (Oostelike piek) 8 382 m 12 Mei 1970 Sepp Mayerl, Rolf Walter

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Berge van Nepal Kategorie:Berge van die Volksrepubliek China Kategorie:Himalaja Kategorie:Tibet