Blija (Wes-Fries: Blije) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Dokkum. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.

Bevolking 1954 – 1228 1959 – 1184 1964 – 1103 1969 – 1028 1974 – 1065 2005 – ± 850 2008 – 870 2014 – 839 2023 - 840

Beeldbepalende geboue

Bekende boorlinge Watze Cuperus (1891–1966), Friese skrywer en joernalis

Eksterne skakels

Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland