duimnael|links|Makalu soos vanaf die weste gesien duimnael|links|Makalu (links) en Berg Everest (regs), soos afgeneem van die IRS. Makalu (Nepalees: मकालु; Chinees: 马卡鲁山; pinyin: Mǎkǎlǔ Shān) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 485 meter is dit die vyfde hoogste berg in Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga en Lhotse. Makalu is net oos van Berg Everest geleë.

Spitse Bergspits Hoogte Prominensie Koördinate Makalu 8 485 m 2 378 m Makalu Suidoosspits 7 860 m 140 m Kangchungtse (Makalu II) 7 678 m 251 m

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Berge van Nepal Kategorie:Berge van die Volksrepubliek China Kategorie:Himalaja Kategorie:Tibet