Die Opel Corsa is 'n superminimotor wat deur Opel, die Duitse filiaal van General Motors, ontwikkel is, en vervaardig en verkoop word. Dit word ook onder 'n verskeidenheid ander handelsmerke verkoop (veral Vauxhall, Chevrolet en Holden), en verskeie afgeleides in verskillende markte. Die huidige vyfde geslag word in Spanje en Duitsland gebou, maar ten spyte van sy internasionale teenwoordigheid, is dit nooit in die Verenigde State of Kanada verkoop nie.

Foto's van oorsese Corsa's

Corsa