duimnael|'n Voorstelling van p53 met DNS.

p53 is 'n proteïen wat die groei van gewasse in gewerweldes onderdruk. Die proteïen word deur die TP53-geen (in mense) geënkodeer. Dit is in 1979 ontdek.

Eksterne skakels

Kategorie:Biomolekules Kategorie:Proteïene