Wilmington 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Ohio County Clinton Koördinate Stigting 1810 Geïnkorporeer op Oppervlakte: - Totaal 28,31 vk km Hoogte bo seevlak 310 m Bevolking: - Totaal (2012) 12 448 - Bevolkingsdigtheid 443,9/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Randy Riley (R) Amptelike Webwerf ci.wilmington.oh.us
Wilmington is 'n stad in die deelstaat Ohio en is ongeveer 80 km noordoos van Cincinnati. Die administratiewe setel van Clinton County is hier gevestig. Die dorp is in 1810 gestig en het in 1828 stadstatus verkry. Die Clinton County Lugmagbasis is naby Wilmington geleë.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 505.
Kategorie:Nedersettings in Ohio