Begoniaceae, of die begoniafamilie, is ’n familie blomplante met sowat 1 400 spesies wat in tropiese en subtropiese klimaatstreke voorkom. Al die spesies buiten een val in die genus Begonia. Die ander genus in die familie is Hillebrandia, en dit is inheems aan Hawaii; dit bevat net een spesie.

Plante van die genus Begonia is bekende en gewilde huisplante.

Sien ook Begonia

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Plantfamilies