Wilmington 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Delaware County New Castle Koördinate Stigting Maart 1638 Inkorporasie 1731 Oppervlakte: - Totaal 44 vk km Hoogte bo seevlak 28 m Bevolking: - Totaal (2013) 71 292 - Bevolkingsdigtheid 1 620/vk km Tydsone OST (UTC -5) Somertyd ODT (UTC -4) Burgemeester Mike Purzycki (D) Amptelike Webwerf ci.wilmington.de.us
Wilmington is 'n hawestad en die grootste stad in die deelstaat Delaware. Dit is die administratiewe setel van die New Castle County. Die stad is geleë waar die Brandywine- en Christinariviere in die Delawarerivier invloei, ongeveer 40 km suidwes van Philadelphia. Die stad is in 1638 gestig deur Sweedse setlaars onder leiding van die Nederlander Peter Minuit. Dit het in 1739 munisipale status verkry en stadstatus in 1832.
Geskiedenis Nadat die Sweedse setlaars hulle hier gevestig het, het hulle Fort Christina gebou om die Nederlanders weg te hou maar in 1655 het die Nederlanders hulle nedersetting in elk ingeneem. In 1664 het die Nederlanders weer oorgegee aan die Britte en in 1777 het George Washington die dorp verower.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 504.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Delaware