Wichita 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Kansas County Sedgwick Koördinate Stigting 1863 Inkorporasie 1870 Oppervlakte: - Totaal 423,7 vk km Hoogte bo seevlak 396 m Bevolking: - Totaal (2013) 386 552 - Bevolkingsdigtheid 900/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Carl Brewer Amptelike Webwerf wichita.gov
Wichita is die grootste stad in die VSA-deelstaat Kansas. Dit is 'n industrieële stad in die suidooste van Kansas, geleë waar die Groot Arkansas- en Klein Arkansasriviere saamvloei. Dit is ook die administratiewe setel van Sedgwick County en ook 'n belangrike sentrum vir die koring- en meelbedryf.
Die stad het ontstaan tydens die Amerikaanse Burgeroorlog toe Indiane hier kom bly het, afkomstig van Oklahoma, om konflik te vermy. Blanke koopsmanne het ook hier kom bly en in 1867 het die Indiane die stad verlaat. Die nedersetting het dorpstatus in 1872 verkry.
Barack Obama se moeder, Ann Durham, is in hierdie stad gebore.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 479.
Kategorie:Nedersettings in Kansas