Nina Badrić (* 4 Julie 1972 in Zagreb, Kroasië) is 'n bekende sangeres, aktrise en model. Naas haar geboorteland, Kroasië, is haar musiek ook in Serwië, Bosnië en Herzegowina, Montenegro en Slowenië gewild. Sy het haar sangloopbaan met dansmusiek begin, maar maak tans veral hoofstroom popmusiek.
Eksterne skakels Nina Badrić se amptelike webtuiste
Kategorie:Kroatiese musici Kategorie:Akteurs Kategorie:Modelle Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense