Die Volkswagen Sharan is 'n 7-sitplek mikrobus wat sedert 1973 deur die Duitse vervaardiger Volkswagen vervaardig word, tans in sy tweede geslag.
Dit is ontwerp om met die Renault Espace, Citroën C8 en die Peugeot 807 mee te ding. Die Sharan word by die AutoEuropa-aanleg in Palmela, Portugal gebou. Dit deel dieselfde platform as die SEAT Alhambra, en die eerste geslag was ook aan die Ford Galaxy verwant.
Sharan