Die Volkswagen Amarok is 'n groot bakkie wat deur Volkswagen Commercial Vehicles (VWCV) gebou word. Dit is 'n tradisionele bak-op-raam vragmotor met MacPherson-stutsuspensie voor en bladvere agter.http://news.pickuptrucks.com/2009/12/first-drive-review-2010-volkswagen-amarok.html First Drive Review: 2010 Volkswagen Amarok Die Amarokreeks bestaan uit 'n enkel- en dubbelkajuit, gekombineer met óf agterwielaandrywing of 4MOTION viertrek, en word aangedryf deur 'n turbopetrol of 'n turbo direkte inspuiting (TDI) dieselenjin. VWCV beskou die Toyota Hilux, Nissan Navara en die Mitsubishi Triton as die Amarok se mededingers, alhoewel laasgenoemde effens groter is.
duimnael|links|Volkswagen Amarok enkelkajuit
Verwysings
Amarok