Die Volkswagen Touareg (Duitse uitspraak: [tuːaʁɛk]) is 'n mediumgrootte, luukse oorkruis SNV wat sedert 2002 deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen vervaardig word by die Volkswagen Bratislava-aanleg in Slowakye. Die voertuig is vernoem na die Toearegs, 'n Berbersprekende groep in Noord-Afrika.ORLANDO SENTINEL . Test Drive: Touareg's real nice, except for the price. Besoek in Junie 2010
duimnael|links|240px|'n VW ren-Touareg in 2006
Verwysings
Touareg