Garsfontein is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Garsfontein is sowat 14 kilometer (8 myl) suidoos van die middestad tussen Constantiapark, Moreletapark en Lynnwood geleë. Volgens die 2011-sensus het dit 19 500 inwoners gehad.
Infrastruktuur Hoërskool Garsfontein Garsfontein Polisiestasie Jimmy Aves-park Mooikloof Village-winkelsentrum Snipper-Snip Kleuterskool en Crèche Zita-park
Verwysings
Kategorie:Gewilde saadjies Kategorie:Voorstede van Pretoria