Carson City 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Nevada Koördinate Stigting 1858 Oppervlakte: - Totaal 410 vk km Hoogte bo seevlak 1 463 m Bevolking: - Totaal (2010) 55 274 - Bevolkingsdigtheid 147/vk km Tydsone PST (UTC -8) Somertyd PDT (UTC -7) Burgemeester Bob Crowell (D) Amptelike Webwerf carson.org
Carson City is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Nevada.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, In 2010 het die stad ongeveer 55 000 inwoners gehad. Dit het 'n oppervlakte van 410 vierkante kilometer en lê in die weste van die staat. Carson City is 'n onafhanklike stadsdistrik, wat nie aan een van Nevada se counties behoort nie. Die stad is net oos van die grens tot Kalifornië geleë.
Die stad is in 1851 gestig, toe mynbou in Nevada gefloreer het. Destyds is silwer hier gemyn. Die stad is na die ontdekkingsreisiger Kit Carson vernoem.
Die stad lê oos van Lake Tahoe, 'n trekpleister vir toeriste.
Verwysings
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Nevada