Tulsa (uitgespreek /ˈtʌlsə/) is die tweede grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Oklahoma. In 2010 het die stad 'n bevolking van 391 906 gehad: 62,6% wit, 15,6% swart of Afro-Amerikaans, 5,3% Amerikaanse inboorlinge, 2,3% Asiaties en 5,9% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 14,1% van die bevolking uitgemaak.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Oklahoma