Die Hyundai Tucson (Koreaans: 현대 투싼), en is 'n kompakte oorkruis sportnutsvoertuig wat sedert 2004 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. In die merk se modelplasing, pas die Tucson onder die Santa Fe en Vera Cruz in. Dit is vernoem na die stad Tucson, in Arizona, VSA.

Die eerste geslag Tucson is in 2004 bekendgestel. Dit deel sy Elantra-gebaseerde platform met die herontwerpte 2005 Kia Sorento. Die Tucson is in dieselfde klas as die Toyota Highlander, Nissan Patrol en Ford Expedition.Competitors of CR-V, Similar vehicles the Official Honda Web SiteSimilar Vehicles of Tucson Hyundai Motor America

Eksterne skakels

Verwysings

Tucson